top of page
ea3e1b34-ff2b-4e02-9228-6716c91b22fe.JPG

Internasionale Uitreke

Wil jy sien hoe God beweeg op ’n volgende vlak? Hy genees en bevry! As jy deel wil wees van die weermag wat opgerig word om Sy krag wêreldwyd te bring, is hierdie vir jou. Kom sluit aan en maak ‘n impak wat die nasies sal verander.

bottom of page