
MANWEES
Sat, 18 Oct
|Bethal
18 Oktober | 10:00 | Alora Collective | R150 p/p Vingerete en geskenk ingesluit. Manne van alle ouderdomme – dit is jou oomblik om saam te staan, jou huis aan die Here toe te wy en in geloof op te staan vir jou gesin en jou dorp.


Time & Location
18 Oct 2025, 10:00 – 13:10
Bethal, 643, 2 Festenstein Ave, Bethal, 2309, South Africa
Guests
About the event
Manne van Bethal en omliggende dorpe – dis tyd om wakker te word en weer vas te staan!
Op 18 Oktober om 10:00 by Alora Collective nooi ons boere, pappas, seuns en oupas – of jy 12 of 90 is – om saam te kom waar ons ons harte weer rig: “Ek en my huis sal die Here dien” (Josua 24:15).
Die oomblik is hier om op te staan, soos Jesaja 8:6 verklaar: Dis tyd om vas te staan, ons plek in te neem en nie terug te deins nie. Hierdie oggend is ‘n geleentheid vir elke man om sy geloof te versterk en saam met ander te verklaar: ons sal nie wankel nie, ons sal die Here dien.
Met vingerete en ‘n geskenk ingesluit is dit meer as net ‘n oggend – dit is ‘n beweging van manne wat die Here eerste stel.
Kaartjies: R150 p/p
Bespreek jou plek en wees deel van die…