top of page

FIRE CONFERENCE

Fri, 30 Jan

|

Bethal

Fire Conference is ’n naweek waar ons in eenheid saam God soek vir Sy teenwoordigheid, Sy krag en Sy beweging. Ons kom met verwagting vir wonderwerke, genesing, profetiese woorde en ’n vars aanraking van die Heilige Gees wat harte vernuwe en roepinge aan die brand steek.

Tickets are not on sale
See other events
FIRE CONFERENCE
FIRE CONFERENCE

Time & Location

30 Jan 2026, 18:30 – 01 Feb 2026, 11:00

Bethal, Alora Collective: 643, 2 Festenstein Ave, Bethal, 2309, South Africa

Guests

About the event

Fire Conference is ’n kragtige naweek waar ons in eenheid saam God soek vir Sy teenwoordigheid, Sy krag en Sy beweging onder ons. Hierdie konferensie gaan oor meer as net byeenkomste – dit is ’n tyd van aktivering, vernuwing en verdieping in die Heilige Gees. Ons kom met verwagting vir wonderwerke, genesing, profetiese woorde en ’n vars vuur wat harte aanraak en roepinge weer aan die brand steek.


Ons hoofleraar, JC van Rooyen, kom kuier en saam druk ons hard vir ’n atmosfeer waar die Gees vrylik kan beweeg, waar geloof opgebou word en waar mense God op ’n persoonlike en kragtige manier ontmoet.


Sessie tye:


  • Vrydag: 18:30 – 21:00

  • Saterdag: 09:00 – 11:00

  • Sondag: Normale kerkdiens 09:00 – 11:00


Share this event

bottom of page